We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Hoor Jy My?

from Abba by Frieda van den Heever

/

lyrics

Ek roep na jou
Jy roep na my
Ons roep nie sag genoeg nie
Ek skree op jou
Jy skree op my
Dis so hard ek kan nie hoor nie
In die gejaag en geraas en geroesemoes Kan ek hoeka nie meer hoor
wat ek “moes” en “moes nie”
Al die stemme
Wat soos lemme Deur my sny “Hoor jy my?”
As die engele eggo in jou bors
As die seun in jou siel roep “Ek het dors!”
As die oranje lig vir jou wiele fluister “Pause” Sal jy die petrol los,
luister na jou brandende bors?
Luister na die wind wat suis deur jou hare Luister na die kind wat nog bruis deur jou are Luister na die oomblik, luister heeldag lank Heeldag lank word ‘n jaar, jare word ‘n lewe
Luister na jou lyf, luister as jy bewe
Luister na jou moed, ook as hy jou begewe Luister na jou lag, na jou smag, na jou strewe God kom na jou gekamoefleer as jou lewe

credits

from Abba, released January 13, 2021
Music and Lyrics by Frieda van den Heever

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer | Signature Series Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is a Multi Award-Winning Music Producer, Composer & Singer/Songwriter based in Stellenbosch, South Africa.

Helmut owns the boutique production company, Helmut Meijer Music and co-owns StoneBear & Mayor Music - a Film Music Collective and Indie Record Label.

He holds a Master of Philosophy degree in Music Technology (cum laude) from the University of Stellenbosch (2004).
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer | Signature Series

Streaming and
Download help

Report this track or account

Helmut Meijer | Signature Series recommends:

If you like Helmut Meijer | Signature Series, you may also like: