We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
1.
Invoked or not invoked, God is present. As ek roep, as ek stilbly, God is naby Hy is bo my, onder my in my, oral om my
2.
Abba 04:18
Vader, Pappa, Yahwe U ken my sit, my staan, my lê U weet voor my siel wat ek gaan sê U deurgrond my hart, my hoef, my hê Vat my beleggings, my besittings, my bestanddele, my naam Belê my, besit my, “U IS” U is my bestaan Of ek kom en of ek gaan Met hallelujahande of helemal gedaan Tel my op en vat my saam Abba my, Vader Abba, my Vader Hoe verder, Here, nader My knieë is lam en my voete is seer Ek is moeg van self probeer U wat nie blyplek het nie en altyd by my bly Ek voel nêrens maar ek weet U’s êrens sterre en stof laat klink u lof Sy is langs my, voor my agter my, nader as ek aan my As ek roep, as ek stilbly, God is naby Invoked or not invoked, God is present. Woorde en Musiek: Frieda van den Heever Abba, my Vader Abba my, Vader Ek dag ek’s “halfway there ‘cause I’m living on a prayer” Ek slaap op gebed dis al kooi wat ek oorhet toe ou Jan van langsaan bekommerd raak, my kom wakkermaak en sê “Aweh, genoeg gelê. Die pray-er ís die prayer!” en my optel, soos ‘n kind op sy rug Abba, my Vader Nader, Here, nader Al die ekke smag na onse, Vader Abba ons weer Abba ons, Vader Al hoe verder, Here, nader Al die onse wat in u Naam vergader skree: Abba, ons Heer!
3.
Have you not heard his silent steps? He comes, comes, ever comes. Every moment and every age, He comes, comes, ever comes. Every day and every night, He comes, comes, comes, comes, comes. Have you not heard his silent steps? He comes, comes, ever comes. Hoor jy dan nie sy stille treë? Hy kom, kom, is aan’t kom. Elke oomblik en elke uur, Hy kom, kom, is aan’t kom. Elke dag en elke nag, Hy kom, kom, kom, kom, kom. Hoor jy dan nie sy stille treë? Hy kom, kom, is aan’t kom.
4.
If 03:16
If, Lord, Your love for me is strong What holds me then, what holds me from You so long? If Love binds me unto You What holds You Lord, from me so long? This Soul of mine, with a deep desire To see you Lord, and to choose Your love for me No fear can ever conquer me The only fear is to lose Your love for me Love’s possession I entreat Lord make my soul, make my soul, Lord, where You abide Yes, I will build a nest so sweet It may not be to poor for You, oh God
5.
Real Eyes 02:08
Give me real eyes to realize where the real lies
6.
Hoor Jy My? 03:28
Ek roep na jou Jy roep na my Ons roep nie sag genoeg nie Ek skree op jou Jy skree op my Dis so hard ek kan nie hoor nie In die gejaag en geraas en geroesemoes Kan ek hoeka nie meer hoor wat ek “moes” en “moes nie” Al die stemme Wat soos lemme Deur my sny “Hoor jy my?” As die engele eggo in jou bors As die seun in jou siel roep “Ek het dors!” As die oranje lig vir jou wiele fluister “Pause” Sal jy die petrol los, luister na jou brandende bors? Luister na die wind wat suis deur jou hare Luister na die kind wat nog bruis deur jou are Luister na die oomblik, luister heeldag lank Heeldag lank word ‘n jaar, jare word ‘n lewe Luister na jou lyf, luister as jy bewe Luister na jou moed, ook as hy jou begewe Luister na jou lag, na jou smag, na jou strewe God kom na jou gekamoefleer as jou lewe
7.
Remind me of Your presence, As I wade out to You now, If I trust and swim out seeking, You won’t lead me out to drown. lay me down into the Jordan, let my fears fade away; raise me up anew, let redemption have its way. bring to me my first breath, breathe into me my name; this body I give to You I am Yours to claim. my old life I put to rest its you I love and choose open the sky my Lord thunder Your approve land Your Spirit upon me and let our hearts be fused.
8.
Psalm 131 02:58
Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; ‘n gespeende kind by sy moeder, soos ‘n gespeende kind is my siel, is my siel in my Wees stil, my siel Wees stil, my siel Wees stil Wees stil in my
9.
May It Be 02:14
May it be the real I who speaks May it be the real Thou that I speak to The real I To the real Thou
10.
Mamma 03:31
Jy was helemal te vroeg en net betyds want jou ma was moeg van haar eie ways iets in my moes sterf sodat jy kon wees iets in my is bang, want jy is sonder vrees En elke môre herinner jy my uiter jy die Woord in my sonder woorde deurboor jou oë my siel Mamma, jy spook te veel en jy dink te veel en jy rook te veel en jy drink te veel en jy koop te veel en jy hardloop te veel Mamma, voel jy jy’s te min? Mamma, jy ruik te min en jy lag te min en jy duik te min en jy wag te min en jy stop te min vir ’n asem in Voel die lewe vir jou te veel? Douvoordag as jy roep en ek hoor “Mamma, Basjan is wakker!” is jy reg vir jou volgende avontuur: Wat is nou? En waar is hier? Dan hoor ek vir ’n wyle voëls wat sing die nuwe tyding wat die dagbreek bring tot ’n dringende ding my gedagtes binnedring en ek reeds die toekoms inspring Mamma, jy spook te veel en jy dink te veel en jy rook te veel en jy drink te veel en jy koop te veel en jy hardloop te veel Mamma, voel jy jy’s te min? Mamma, jy ruik te min enjylagtemin enjyduikteminenjywagtemin en jy stop te min vir ’n asem trek hom in en blaas hom uit Kyk die druppels teen die ruit! Met jou klein lyfie en jou kort kuifie en jou niks neerskryf nie Laat jy my ruik, wysneus my hoor, grootoor my sien, pikanien Mamma, kan ons buite gaan in die son gaan staan sit ’n liedjie aan kom ons dans gou saam voor jy aan moet gaan met jou hardloopbaan waarvan Basjan niks verstaan. Is jy orraait, Mamma? Kom ons vlieg kite, Mamma Jy sal sien dat ons niks kan verdien, Mamma soos die voëls en die blomme van die veld, Mamma sonder goud en goed en geld. Daar is niks waaroor hul frons en swoeg Hulle weet: Genade is genoeg.
11.
Serene light shining in the ground of my being, draw me to yourself. Draw me past the snares of the senses, out of the mazes of the mind. Free me from symbols, from words that I may discover the signified: the word unspoken in the darkness that veils the ground of my being. Draw me Free me Ground of my Being. Helder lig wat skyn in die grond van my wese vul my van hoek tot kant. Trek my verby die wippe van my sinne, uit die web van my verstand. Red my van woorde, van tekens dat ek die betekenis kan ontdek: die woord nog ongeuiter in die duister wat die grond van my wese bedek. Trek my, bevry my Soek my, kry my Grond van my Wese.
12.
Come into being as you pass away
13.
O, My Siel 03:26
O, my siel daar’s ryke stof ... Wat baat dit die mens as hy die hele wêreld wen maar homself verloor?

about

ABBA

16-bit, 44.1 kHz .WAV

"Abba" was made in the summer of 2016, on the 4th floor of an apartment on the Atlantic Seaboard. Once again Frieda and Helmut joined creative forces, and over a stretch of three weeks this offering was born.

credits

released January 13, 2021

Arranged, Mixed and Produced by Helmut Meijer

Written & Performed by Frieda van den Heever

Acoustic and Electric Guitars by Sven Blumer
Bass by Lukas de Beer
Cello by Anjulie Knock
Programming, Piano and Synths: Helmut Meijer
Violin: Renate Riedemann

Instrumental Arrangement of "Abba" by Johan Heystek

Mastered by Helmut Meijer in Mouille Point

Line Drawings by Paula du Bois

Cover Design by Lize Theron

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer | Signature Series Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is a Multi Award-Winning Music Producer, Composer & Singer/Songwriter based in Stellenbosch, South Africa.

Helmut owns the boutique production company, Helmut Meijer Music and co-owns StoneBear & Mayor Music - a Film Music Collective and Indie Record Label.

He holds a Master of Philosophy degree in Music Technology (cum laude) from the University of Stellenbosch (2004).
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer | Signature Series

Streaming and
Download help

Report this album or account

Helmut Meijer | Signature Series recommends:

If you like Abba, you may also like: