We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Einde van Die W​ê​reld - Single

by Lukas de Beer & Helmut Meijer

/

about

EINDE VAN DIE WÊRELD

16-bit, 44.1 kHz .WAV

"Einde van Die Wêreld" is a collaboration between StoneBear & Mayor co-founders Lukas de Beer & Helmut Meijer.

Written as Theme Song for the unreleased Regardt van der Berg movie "Kern" (2018), "Einde van Die Wêreld" stands proudly as Alternative Folk-Rock single released under StoneBear & Mayor in February 2020.

lyrics

EINDE VAN DIE WÊRELD

Sien die laaste
Van die strale van die son wat nou sak
Sien die horison vir oulaas in rooi
Sien die strale wat jou nooi

Nooi na die donker
Na die duisternis - die nag is nog lank
En ek soek iemand wat my vrese kan kalmeer
Want dit raak net alhoe meer

Wat sal gebeur as die wêreld omkeer
As die middel ontketen en die senter gee mee
Die atome word verdeel…

Dis die einde van die wêreld
Dit was goed om jou te ken
Dis die einde van die wêreld
Wens ek kon die tyd terugwen
Dis die einde van ‘n era
Al sou ek wou aanhou lewe
Is die kern van my lewe daarmee heen
Dis die einde van die wêreld

Sien die wolk
Wat vir kilometers rys oor die stad
Sien geboue wat vergaan in die wind
Sien die hitte-gloed wat lewe verslind

Sien die laaste
Van my ego wat verdwyn in die niet
Deur die vlamme maak Jou liefde my weer nuut
In my dood vind ek my lewe

Ooh… Jy disintegreer my
Ooh… Jou liefde verteer my

credits

released February 11, 2020
Produced by Helmut Meijer & Lukas de Beer

Written by Lukas de Beer

Performed by Lukas de Beer & Helmut Meijer

Guitars: Sven Blumer
Bass: Lukas de Beer
Piano and Programming: Helmut Meijer

Mastered by Geoff Pesche at Abbey Road Studios, London, UK

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer | Signature Series Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is a Multi Award-Winning Music Producer, Composer & Singer/Songwriter based in Stellenbosch, South Africa.

Helmut owns the boutique production company, Helmut Meijer Music and co-owns StoneBear & Mayor Music - a Film Music Collective and Indie Record Label.

He holds a Master of Philosophy degree in Music Technology (cum laude) from the University of Stellenbosch (2004).
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer | Signature Series

Streaming and
Download help

Report this track or account

Helmut Meijer | Signature Series recommends:

If you like Einde van Die Wêreld - Single, you may also like: