We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Daar's 'n Lyn

from g e b r e e k by Vanuitstof

/

lyrics

DAAR IS 'N LYN

Kyk. Daar’s ‘n lyn
In die sand wat ons harte skei

Kyk. Daar’s ‘n klip. In jou hand.
En jy mik na my.

Want aan jou kant van die lyn, lyk alles goed en rein.
‘n Kontras teen die vuil, waar my skande le en huil.
En die klip raak jou verweer, teen die haat wat jy nie keer.
Want doodmaak is mos reg, om my skande te beveg.

Stop. Almal weet
Ek verdien, nie genade nie.

Stop. Waar’s jy nou?
Het die lyn dalk jou hart ontbloot?

Want aan my kant van die lyn, meng skande met die rein.
Die goeie en die sleg, is die heeltyd in geveg.
En jou klip verloor die mag, om jou oordeel te bekrag.
Hoe onbeskryflik groot, sy genade in my nood.

Daar is ‘n lyn. Daar is ‘n lyn.
Teen jou hart se luid protes, ek is nog in proses.
Daar is ‘n lyn. Daar is ‘n lyn
Teen skynheiligheid se kroon, dit word nie hier beloon.
Daar is ‘n lyn. Daar is ‘n lyn.
Teen mag se wanbalans, hier kry mens nog ‘n kans.
Daar is ‘n lyn. Daar is ‘n lyn.

credits

from g e b r e e k, released March 21, 2022
Written and Composed by Werner Carstens

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer | Signature Series Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is a Multi Award-Winning Music Producer, Composer & Singer/Songwriter based in Stellenbosch, South Africa.

Helmut owns the boutique production company, Helmut Meijer Music and co-owns StoneBear & Mayor Music - a Film Music Collective and Indie Record Label.

He holds a Master of Philosophy degree in Music Technology (cum laude) from the University of Stellenbosch (2004).
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer | Signature Series

Streaming and
Download help

Report this track or account

Helmut Meijer | Signature Series recommends:

If you like Helmut Meijer | Signature Series, you may also like: