We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Bloed Teen Die Muur

from g e b r e e k by Vanuitstof

/

about

Brutality is never excused. Even though attempts at explanation muddy the waters.

lyrics

BLOED TEEN DIE MUUR

Geweeg, getel, is jy te lig gevind?
Getoets, gefaal.. voel jy net te min?
Dis nie net die pad nie, dit was nooit die plan
Dis nie net die ander, wat maak jy hiervan?

Daar’s bloed op jou bene
Kan ek dit wegvee?
Vir geen goeie rede
Is jy in pyn..
Daar’s bloed op die muur
Daar’s ‘n Vinger wat skryf
En dalk net ‘n rede
Vir al die pyn

Opgetel, ek snak na asem..
Alleengelaat, is dit ek wat tel?
Dis nie net die skade, dis in die lawaai
Dis nie net die stilte, dis ‘n haan wat kraai

Daar’s bloed op my bene
Kan jy dit wegvee?
Vir geen goeie rede
Is ek in pyn..
Daar’s bloed teen die muur
Daar’s ‘n Vinger wat skryf
Ek smeek vir ‘n rede
Vir al hierdie pyn

Wie is jy?
Sê my waarom soek jy my?
… ek kan jou nie..
Hoor my…
Ek’s so alleen

credits

from g e b r e e k, released March 21, 2022
Written and Composed by Helmut Meijer

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer | Signature Series Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is a Multi Award-Winning Music Producer, Composer & Singer/Songwriter based in Stellenbosch, South Africa.

Helmut owns the boutique production company, Helmut Meijer Music and co-owns StoneBear & Mayor Music - a Film Music Collective and Indie Record Label.

He holds a Master of Philosophy degree in Music Technology (cum laude) from the University of Stellenbosch (2004).
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer | Signature Series

Streaming and
Download help

Report this track or account

Helmut Meijer | Signature Series recommends:

If you like Helmut Meijer | Signature Series, you may also like: